Buster Keaton

Buster Keaton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Joseph Frank Keaton
Geboorte (1895-10-04)4 Oktober 1895
Sterfte 1 Februarie 1966 (op 70)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, skrywer, en regisseur
Aktiewe jare 1898–1966
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Buster Keaton (4 Oktober 1895 – 1 Februarie 1966) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Sherlock Jr. (1924), Seven Chances (1925), Go West (1925), en The General (1926).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne